Oorslag (munt)

Oorslag

'n Oorslag kan in die numismatiek twee dinge beteken:

  1. 'n Munt geslaan oor 'n ander munt, dus sonder om die oorspronklike munt te smelt. Dikwels is daar nog spore van die oorspronklike munt te sien.
  2. 'n Verandering van die jaartal op 'n stempel. Dikwels is daar nog spore te sien van die oorspronklike syfer. Vervalsers verander soms 'n nie seldsame jaartal van 'n munt in 'n seldsame jaartal op die muntplaatjie. Dit is 'n vervalsing.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search